top of page

Fonnies Geskiendenis

Woorde van Mnr HJ Reyneke - 17 April 1968

"17/4/1968 - Hierdie skool is vandag geopen. Ds. R. de Klerk het die skriflesing en gebed waargeneem. Heelwat belangstellende ouers was teenwoordig.

 

Elf dames is op die personeel asook 'n sekretaresse en skoolopsigter.

Ons het 287 leerlinge ingeskryf."

Copyright © 2019 by Primêre Skool Fonteine.

Website proudly created by Network Computer Wireless

bottom of page