Primêre Skool Fonteine
016 976 0986
016 976 2604
Vlaardingenstraat 35
Sasolburg
E-pos:
Algemeen: fonteine@absamail.co.za
Inskrywings: ontvangs@fonnies.co.za
Finansies: finansies@fonnies.co.za
GRAAD 5
Afrikaans - Google Classroom Kode: jkieblj
English FAL - Google Classroom Kode: iphel4p
Wiskunde - Google Classroom Kode: qcrl32o
Liewe graad 5 leerder en ouer!
Ek gaan elke week vir die leerders werk op laai en dan die volgende week die antwoorde van die vorige week se werk asook dan die nuwe werk vir die week. Daar sal elke week hoofrekeninge wees asook die eerste rukkie hersiening van kwartaal 1 en dan kwartaal 2 werk. Op die volgende webtuiste is daar oulike verduidelikings van die werk van kwartaal 1 en 2 wat jy oor en oor kan kyk, die registrasie is verniet en jy kan in Afrikaans na die lesse luister.
BAIE BELANGRIK die ORANJE blokkies in die departementele boek hoef jy nie te doen nie! Ek sal sê as die oranja blokkie gedoen moet word.
Leerders doen net die bladsy nommers wat ek gee, of die vrae wat ek sê hulle moet doen.
Ek wil graag dat die werk op A4 blaaie gedoen word of in ‘n nuwe boek, skryf maar net elke keer die opskrif en nommer soos wat ek nommer vir jou om dit makliker te maak as verbeteringe gedoen word. As ek werk gee in die rooi boek dan kan jy in die rooi boek werk of as ek werk gee in die departementele boek gaan sommer in die boek aan.
Die webtuiste se naam is “digicampus” baie oulik en in Afrikaans.
Ek mis al my monsters vreeslik baie en kan nie wag om elkeen se gesiggie te sien nie. Pas jouself mooi op.
Baie liefde Juf Bianca
Week se werk!
Liewe ouer hier sal daar elke week staan wat die leerders vir die week moet doen.
1. Hoofrekeninge week 1
2. In die departementele boek maak seker al die pers blaaie is voltooi, lekker hersiening van graad 4 werk.
3. In die departementele boek
3.1 Bl. 2 tot 9
3.2 10 en 11 (doen asb die oranja blokkie)
3.3 Bl. 13 nommer 6 en 7
3.4 Bl. 14 tot 16
3.5 Bl. 18 en 19
4. In die rooi boek (kwartaal 1 boek) bl. 65,66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73
​
​
​
​
​
​
​
​
​
​
​
​
​
​
Natuurwetenskap - Google Classroom kode: azrslt7
​
​
​
​
Sosiale wetenskap - Google Classroom kode: vpvnphk
20 April tot 24 April
​
Leerders moet na alle inligting op die gegewe bladsye kyk soos nuwe woorde, sketse en gevalle studies indien daar is.
Leerders moet aktiwiteite op ‘n skoon A4 bladsy doen. Onthou asb om jou naam, van en graad bo-aan die bladsy te skryf asook opskrif en datum.
Graad 5
Maandag 20 April 2020
Aardrykskunde: Fisiese kenmerke van Suid-Afrika
Inleiding: Bl 24-25 aktiwiteit 1
Dinsdag 21 April 2020
Aardrykskunde: Suid-Afrika van bo af
Bl 26-27 aktiwiteit 2
Woensdag 22 April 2020
Geskiedenis: Die eerste boere in Suider Afrika
Bl 110-111 aktiwiteit 1
Donderdag 23 April 2020
Geskiedenis: Waar, waarom en waar die eerste Afrika boere gevestig het
Bl 112-114 aktiwiteit 2
Vrydag 24 April 2020
Geskiedenis: Wonings en dorpies
Bl 115-116 aktiwiteit 3
Stay Strong and Believe!
Groete Mnr Willem
​
​
​
​
​
​
​
​