Primêre Skool Fonteine
016 976 0986
016 976 2604
Vlaardingenstraat 35
Sasolburg
E-pos:
Algemeen: fonteine@absamail.co.za
Inskrywings: ontvangs@fonnies.co.za
Finansies: finansies@fonnies.co.za
GRAAD 6
Afrikaans - Google Classroom kode: ozd35fy
20 April tot 24 April
​
Afrikaans Huistaal
Reënboogboeke:
-
Bl 70 en 71 Doen die Instruksieteks (Die metode moet elke stap met ‘n werkwoord begin)
-
Bl 72 is jou eie gereg
-
Bl 73 Korrekte volgorde – Maak van ‘n koppie tee en hoe om ‘n toebroodjie te maak.
-
Bl 74 en 75 Voor- en agtervoegsels
-
Bl 76 Vir die lekker
-
Bl 77 Verduidelik hoe jou dag verloop tydens inperking.
-
Bl 78 Vriendskaplike brief. Skryf eers ‘n rofwerk op ‘n ander blaai. Verander die onderwerp: Skryf aan jou beste vriend/vriendin. Vertel vir hom of haar wat jy alles in die tyd van inperking doen.
-
Bl 79 Aanwysings na ‘n winkel van jou huis af.
-
Bl 82 en 83 Woordeboekwerk
-
Bl 84 en 87 Begripstoets
-
Bl 88 en 89 Voorbereiding vir die skryf van ‘n eie storie
-
Bl 90 en 91 Skryf jou eie storie netjies oor..
Lekker werk. Bly gesond. Ek mis julle klomp Besige bye!
​
​
​
English FAL - Google Classroom kode: dh2gngp
A google classroom has been created. Please sign up.
Class code: dh2gngp
The test can be completed and submitted on the google classroom test page and submitted.
​
​
​
​
​
​
​
Wiskunde - Google Classroom kode: nckl3az
​
​
​
​
​
​
NW&Tegnologie - Google Classroom kode: 7srztx5
20 April tot 24 April
Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 (Kwartaal 2)
​
-
Lees asb. deeglik deur die volgende instruksies asook die daaglikse werk wat voltooi moet word:
-
Al die inligting op die bladsye moet deurgegaan word soos in die klas.
-
Aktiwiteite moet asb. soos voorheen in die leerder se NW&T werkboek gedoen word (dit is in dieselfde werkboek as kwartaal 1 se werk).
-
NB! Baie van hierdie aktiwiteite kan prakties by die huis gedoen word. Geniet dit asb. SAAM met jul ouers…
​
Onderwerp 5 Vastestowwe, vloeistowwe en gasse.
-
Maandag, 20 April 2020
Bl. 55 (Akt. 1, nr. 1-3)
-
Dinsdag, 21 April 2020
Bl. 56 (Akt. 2, nr. 1-5 en 7-8)
Let op na die vier belangrike dinge wat wetenskaplikes oor materie uitgevind het.
-
Woensdag, 22 April 2020
Bl. 57 (Doen akt. 3 prakties, maar moet nie in die boek skryf nie)
-
Donderdag, 23 April 2020
Bl. 58-59 (Akt. 4, nr. 2 en 4)
Let op na hoe die partikels gerangskik word tydens die verskillende fases van materie.
-
Vrydag, 24 April 2020
Uitskryf van onderwerp 5 se sleutelwoorde (soos in kwartaal 1).
Bl. 60 Hersiening (Doen die hele bladsy soos in kwartaal 1 om te sien of jy hierdie hoofstuk verstaan het.)
Wees veilig en geniet die tyd saam met die mense naaste aan jou. Ek hoop om jou gou weer in my klas te sien… Groete Mnr. Conrad
​
​
​
​
​
​
​
​
​
Sosiale wetenskap - Google Classroom kode: thp4uz7
20 April tot 24 April
​
Graad 6
Maandag 20 April 2020
Aardrykskunde: Handel
Inleiding: Lees bl 29, los aktiwiteit 1
Hoekom mense handel dryf bl 30-31 aktiwiteit 2
Dinsdag 21 April 2020
Aardrykskunde: Uitvoere en invoere bl 31-32 aktiwiteit 3
Woensdag 22 April 2020
Geskiedenis: Ontdekkingsreisigers uit Europa bl 120-121 aktiwiteit 1
Donderdag 23 April 2020
Geskiedenis: Redes vir Europese ontdekkingsreise bl 122 aktiwiteit 2
Vrydag 24 April 2020
Geskiedenis: Die plek van vroue in die Renaissance gemeenskap bl 122-123 aktiwiteit 3
Stay Strong and Believe!
Groete Mnr Willem
​
​
​
​
​
​