top of page

Kunswedstryd

Die volgende kunswedstryd sal in 2021 plaasvind.

Elke tweede jaar neem Fonteine deel aan die Vaaloewerse Kunswedstryd gedurende Augustusmaand. Daar is verskeie afdelings soos, vokaal, voordrag, instrumentaal, kuns, tegnologie, asook spreekkore.

 

‘n Groot aantal leerders neem aan hierdie wedstryd deel.

Copyright © 2019 by Primêre Skool Fonteine.

Website proudly created by Network Computer Wireless

bottom of page