top of page

Primêre Skool Fonteine
016 976 0986

016 976 2604
Vlaardingenstraat 35
Sasolburg
E-pos:
Algemeen: fonteine@absamail.co.za
Inskrywings: ontvangs@fonnies.co.za
Finansies: finansies@fonnies.co.za
Musiek

Ons hoor die blokfluite fluit, kitare se snare wat tril, stemme wat oefen en vingers wat oor klawers dartel. So speel-speel leer ons konsentreer, interpreteer, vertolk en musiek waardeer.
Onderwysers: Me Ewie van der Merwe - 083 310 6341
Marietjie Fourie - 083 447 2326
Annemarie van Heerden - 082 852 9089
bottom of page