top of page

Primêre Skool Fonteine
016 976 0986

016 976 2604
Vlaardingenstraat 35
Sasolburg
E-pos:
Algemeen: fonteine@absamail.co.za
Inskrywings: ontvangs@fonnies.co.za
Finansies: finansies@fonnies.co.za
Naskoolsentrum
Fonteine beskik oor ‘n Naskoolsentrum - Gr R
Ons naskool word behartig deur onderwyseresse van ons skool. Die Naskoolsentrum is gesluit gedurende skoolvakansies.
​
Tyd: 12:15 - 17:15
Graad 1 - 7
Naskoolfooie vir 2019: R 520 per maand (agv waglys kan ons slegs leerders per maand toelaat).
Tyd: 13:45 - stiptelik 17:15
Leerders bring gewone klere saam, asook hulle eie middagete.
Hoof van die Naskoolsentrum: Me Trudie Sevenster
bottom of page