top of page

Netbal

Daar is altyd oorweldigende belangstelling in die mini-netbal by Fonteine.  Hier word

speelsters aan basiese vaardighede blootgestel en ‘n GROOT liefde vir die spel ontwikkel.

 

Die afrigters neem die groter netbalspeelsters gereeld op oefenkampe waar die nuutstespel aangeleer word.

 

 

Elke dogter by die netbal is vir ons belangrik en geen dogter word weggewys nie, ons maak voorsiening om almal in spanne te akkomodeer!

Copyright © 2019 by Primêre Skool Fonteine.

Website proudly created by Network Computer Wireless

bottom of page