top of page

Produksie 2000

Produksie 2000 se toneelgeselskap besoek ons skool later in die jaar.

Die boodskap van die opvoering is altyd gepas vir die leerders. Verskillende temas word opgevoer en die leerders groei en leer baie daaruit.

 

Die leerders geniet hierdie opvoerings geweldig en ons weet dat hulle die boodskap sal uitleef.

Copyright © 2019 by Primêre Skool Fonteine.

Website proudly created by Network Computer Wireless

bottom of page