top of page

Snoepie

Fonteine se snoepie het altyd heerlike eet- en drinkgoed.

 

Daar is ‘n verskeidenheid soorte kosse op sekere dae beskikbaar, soos pasteie, kerrie en rys, jaffels, warm skyfies en boereworsrolle.

Daar is ook springmielies, lekkers, roomys, gevriesde jogurt, water en koeldrank.

 

Die snoepie is oop tydens eerste en tweede pouse.

Na skool is die snoepie oop tot 2 uur, slegs Maandae tot Donderdae.

Copyright © 2019 by Primêre Skool Fonteine.

Website proudly created by Network Computer Wireless

bottom of page